Is jou beursie te leeg na jou sin? Is jy verveeld deur die dag? Ons het werk waarna jy smag!

HOE WERK TEMPSTUDENT

Volg die volgende paar stappe om ‘n vinnige en maklike temp werk te kry vir ‘n ekstra paar rand:

Vir Tempstudente:

  1. Registreer jouself as ‘n TempStudent hier.
  2. Voltooi jou profiel.
  3. Hou jou e-pos dop vir nuwe werksgeleenthede!